Free Shipping to Singapore

Singapore's Best Prices on the Biggest Range of Products

Grusaam [Afrikaans]
By

Rating

Product Description
Product Details

About the Author

De Wet Potgieter se produktiewe en soms omstrede loopbaan as joernalis skop in 1975, kort voor die Soweto-opstande en Suid-Afrika se inval in Angola, af. Hy werk aanvanklik as militere korrespondent en misdaadverslaggewer vir verskeie koerante. In 1988 word hy as ondersoekende joernalis by die Sunday Times aangestel. Die pos beklee hy vir sewe jaar en van daar skuif hy na Rapport, waar hy 11 jaar lank gereeld voorbladstories lewer. Uit sy pen het daar reeds 'n aantal opspraakwekkende boeke verskyn waarin hy feite, vreemder as fiksie, openbaar, onder andere Contraband, South Africa and the International trade in ivory and rhino horn, Totale aanslag: Apartheid se vuil truuks onthul, Kwart voor 'n bloedbad en Black widow white widow. In laasgenoemde lig hy die sluier oor Al-Kaida se bedrywighede in Suid-Afrika. Hy is ook deurgaans besig met uitgebreide ondersoeke na internasionale misdaadsindikate. Potgieter woon in Centurion en na meer as 40 jaar is hy steeds ywerig aan die skryf.

Ask a Question About this Product More...
Write your question below:
Look for similar items by category
People also searched for
This title is unavailable for purchase as none of our regular suppliers have stock available. If you are the publisher, author or distributor for this item, please visit this link.
Back to top